Abraham Kriel Kinderhuis Nylstroom-logo
Welkom

Meer as 'n skenking

Abraham Kriel Kinderhuis is 'n nie-winsgewende organisasie waar kinders wat nie by hul eie gesinne kan woon nie, deur professionele personeel versorg word. Ons bou 'n liefdevolle omgewing waarin elke kind kan groei, genees en ontwikkel.

Waarheen jou gawe gaan

Kos & klereTraumaterapieKliniek-gesondheidsorgSport & leierskap